Free Shipping!

Donkermaan (Paperback)

  • SKU: QI756076231
  • Category: Afrikaans General & Literary Fiction

Original price was: $19.99.Current price is: $11.99.

1991. Israel in die kruisvuur van nuwe langafstand-missiele uit Lebanon. Mossad moet dringend n antwoord vind. En n geskikte rekruut vir n uiters sensitiewe operasie: die diefstal van broodnodige radartegnologie by die Suid-Afrikaanse Lugmag, as teenvoeter vir Siriese missiele.

Die kandidaat: Ruth Heyns, doktorsgraadstudent in Tel Aviv. Maar sy trek die aandag van Teenspioenasie se ervare Gunther Eckhardt en die toenemende agterdog van die Lugmag-liaison, kolonel Leon Rutger…