Free Shipping!

Harlekyn: 2026 Uitgawe (Paperback)

  • SKU: QI756069257
  • Category: Men's health

Original price was: $10.00.Current price is: $6.00.

N n skrikwekkende ervaring by die sirkus, het Werner een rel: Bly weg van narre! Maar wanneer sy suster vir Billy huis toe bring n antieke harlekynpop word Werner se ergste nagmerrie waar. Sy suster dring aan dis net n onskuldige speelding . . . maar dan begin daar vreemde goed in die huis gebeur. Werner moet sy grootste vrees in die gesig staar om Billy te vernietig voordat die nagmerrie permanent word.